"Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe."

-gal 2:20:

Welkom by Alive in Christ Bedieninge

Meer Oor Ons

Alive in Christ Bedieninge is ‘'n klein Christelike werkers aksie te Brewelskloof Hospitaal, Worcester, Wes-Kaap, Republiek van Suid-Afrika.

Waarvoor ons staan

verhouding

Nie-denominasionele

konserwatief

Alive In Christ

evangeliese

Visie

Om die siek TB pasiënte van Brewerskloof Hospitaal [BKH] te besoek, te bemoedig, geestelik te ondersteun, te beraad en te lei tot ‘n volhoubare Christelike lewe; as ook 5 ander TB Hospitale in Wes-Kaap; TB te oorwin in Wes-Kaap.

Missie

  • Besoek pasiënte van BKH
  • Bemoedigend ander
  • Informele preke in klein groepies
  • Sorg en verdere voorkoming van TB
  • Smeer die evangelie
  • Gebed
  • Opdragstuk van gratis Christelike literatuur
  • Uitnodiging na gratis pastorale berading

Lees ons blogs

boodskap verbittering

By Peet Scholz | 29th August 2016 | 0 Comments

Liewe Gebedsondersteuners   Bid asseblief Saterdag vir ‘n boodskap verbittering wat in die 4 sale van die Tering Hospitaal al om die ½ uur in elk daarvan gebring word: Van 9:30 – 11:30 vm; aan die plasings van bybels dieselfde middag van 13:30 – 15:30.  79 bybels is op pad vanaf die Kaap en bid…

Gebedsversoekinge

By Peet Scholz | 26th August 2016 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Tans het ons vier sale vir die teringpasiënte taamlik leeg geloop, maar in hierdie week kom die nuwes al weer in. R 3 000 se bybels is op pad om geplaas te word. Ons bring nou konstant Saterdagoggende tussen 09:30-1130 ‘n boodskap in elke saal oor ‘n ½ uur elk. Hierdie Saterdag, 27.08.2016,…

Anonieme Bydrae

By Peet Scholz | 19th July 2016 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Dankie vir ‘n anonieme bydrae van R 2 000 wat ons nou al vir etlike maande lank ontvang. Dit help ons geweldig om op datum te bly met ons Bybelplasings. Bly asb in gebed by ons môre DV, Saterdag 16 deser as ons BKH besoek, tussen 9.30 en 11.30 en 1.30 -3.30. Die…

Kontak Ons

Please enter your name.
Please enter a message.