"Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe."

-gal 2:20:

Welkom by Alive in Christ Bedieninge

Meer Oor Ons

Alive in Christ Bedieninge is ‘'n klein Christelike werkers aksie te Brewelskloof Hospitaal, Worcester, Wes-Kaap, Republiek van Suid-Afrika.

Waarvoor ons staan

verhouding

Nie-denominasionele

konserwatief

Alive In Christ

evangeliese

Visie

Om die siek TB pasiënte van Brewerskloof Hospitaal [BKH] te besoek, te bemoedig, geestelik te ondersteun, te beraad en te lei tot ‘n volhoubare Christelike lewe; as ook 5 ander TB Hospitale in Wes-Kaap; TB te oorwin in Wes-Kaap.

Missie

  • Besoek pasiënte van BKH
  • Bemoedigend ander
  • Informele preke in klein groepies
  • Sorg en verdere voorkoming van TB
  • Smeer die evangelie
  • Gebed
  • Opdragstuk van gratis Christelike literatuur
  • Uitnodiging na gratis pastorale berading

Lees ons blogs

Anonieme Bydrae

By Peet Scholz | 19th July 2016 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Dankie vir ‘n anonieme bydrae van R 2 000 wat ons nou al vir etlike maande lank ontvang. Dit help ons geweldig om op datum te bly met ons Bybelplasings. Bly asb in gebed by ons môre DV, Saterdag 16 deser as ons BKH besoek, tussen 9.30 en 11.30 en 1.30 -3.30. Die…

Alive in Christ – Alive Update Gebedsbrief April 2015

By Peet Scholz | 15th April 2015 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende 15/04 Jammer fout gekom met aanhak van ‘n vorige brief. Dit versterk die gedagte dat 2015 DV ons aftreejaar moet wees by Brewelskloof TB Hospitaal, Worcester. Maar bid asb saam hier oor, As ook vir ons werk tot Deetsember 31 DV. 1.Vir ‘n heerlike tyd van volgehoue Bybelplasing van bybels in afr, eng…

Alive in Christ – Alive Update Gebedsbrief April 2015

By Peet Scholz | 15th April 2015 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Jammer ons aangehegte stuk van gister het in die slag gebly. Geen wonder die gevoel van om klaar te maak by Brewels Kloof TB Hospitaal [BKH] word sterker nie. Maar ons vra vir saam bid en deur te druk tot DV 2015-12-31. Maar bid steeds asb: 1.dat die Heer  BKH nou en later…

Kontak Ons

Please enter your name.
Please enter a message.