Alive In Christ Blog

Anonieme Bydrae

By Peet Scholz | 19th July 2016 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Dankie vir ‘n anonieme bydrae van R 2 000 wat ons nou al vir etlike maande lank ontvang. Dit help ons geweldig om op datum te bly met ons Bybelplasings. Bly asb in gebed by ons môre DV, Saterdag 16 deser as ons BKH besoek, tussen 9.30 en 11.30 en 1.30 -3.30. Die…

Alive in Christ – Alive Update Gebedsbrief April 2015

By Peet Scholz | 15th April 2015 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende 15/04 Jammer fout gekom met aanhak van ‘n vorige brief. Dit versterk die gedagte dat 2015 DV ons aftreejaar moet wees by Brewelskloof TB Hospitaal, Worcester. Maar bid asb saam hier oor, As ook vir ons werk tot Deetsember 31 DV. 1.Vir ‘n heerlike tyd van volgehoue Bybelplasing van bybels in afr, eng…

Alive in Christ – Alive Update Gebedsbrief April 2015

By Peet Scholz | 15th April 2015 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Jammer ons aangehegte stuk van gister het in die slag gebly. Geen wonder die gevoel van om klaar te maak by Brewels Kloof TB Hospitaal [BKH] word sterker nie. Maar ons vra vir saam bid en deur te druk tot DV 2015-12-31. Maar bid steeds asb: 1.dat die Heer  BKH nou en later…

Alive in Christ – Alive Update Gebedsbrief

By Peet Scholz | 13th January 2015 | 0 Comments

Enersyds begin 2015 met rukke en stote, andersyds teen ‘n asemrowende spoed.“Enersyds” het te doen met nog die heerlike feestyd agter laat  en weer volstoom aan te gaan met ons hospitaalwerk.  [Vir Peet [76] en Anna [iewers na 50] is volstoom iets soos die Madibadans – staan plek-plek botstil; roe-e-e-r net andersins. ] Unotjie protesteer…

Alive in Christ – Alive Update September 2014

By Peet Scholz | 26th September 2014 | 0 Comments

Vanoggend het ek besonderse mieliepap gemaak. Dit was so lekker dat ek drie keer daarvan geëet het. Vele oggende wou dit maar net nie soos Antjie se pap smaak nie. Maar vanoggend het Hy dit vir my gegee. Ek het hom erken in die pap maak. Hy was in beheer. En so plaas en ek…

Alive in Christ – Alive Update May 2014

By Peet Scholz | 26th May 2014 | 0 Comments

Liewe Gebedsgenote Uiteindelik draf ons weer op by Brewelskloof TB Hospitaal, Worcester vir besoeke aan pasiënte. Ons dank die Here daarvoor, nadat albei van ons na weke weer liggaamlik deur die Here aangeraak is. Ook geestelik ervaar ons sy seën, nabyheid en sorg. Bly by ons in gebed hierdie kwartaal. Behoeftes: •1 of 2 Xhosawerkers…

Alive in Christ – Alive Update March 2014

By Peet Scholz | 16th May 2014 | 0 Comments

Die manier waarop die Here my en Antjie seën, laat ons gou weer skryf na ons 1 ste briefie in Maart. Ons beleef dit as gebedsverhoring ook van elkeen van u wat vir ons saam gebid het. Vrede, blydskap, tevredenheid met ons verblyf in ons kothuisie waar dit soos plaas voel en lekker stil is.…

Alive in Christ – Alive Update February 2014

By Peet Scholz | 25th February 2014 | 0 Comments

Bly asb steeds by ons in ons derde bestaansjaar by BKH. Die afgelope drie maande was Peet siek, maar Antjie kon nog redelik goed aangaan. Hy het letterlik van kop tot tone gejeuk soos met jolly scratz innie ou dae. Na toetse is bevind daar is galstene en dis suksesvol verwyder, wyl die jeukery hom…

Alive in Christ – Alive Update December 2013

By Peet Scholz | 19th December 2013 | 0 Comments

Bid saam vir Alive/Lewe Desember 2013 Vir pasiënte en personeel : Vader in die hemel, ons neem as gelowiges posisie in Jesus Christus voor u genadetroon.  Ons dank U dat U ons as lidmate van u kerk geroep en gelei  het om deel te wees van ‘n totale evangeliese Woordbediening by Brewelskloof [BKH] in die…

Alive in Christ – Alive Gebedslys Okt / Nov 2013

By Peet Scholz | 13th November 2013 | 0 Comments

Alive Gebedslys  Oktober / November  2013 Naam/besonderhede                  Behoefte.   Voorbidding Dames 1.Ada.                                                              Keel.  Maar beter. 2. Boo. Gr 10.                                                “Ek was nog nooit so siek nie” .   Aanraking. 3. Dee.                                                            Intensief. 5. Dir. 39. Fabriekwerkster.                        Longe. 6.Fortu.                                                           Hoes.  Moeg. Swak. Verlang gesin.  Woord hoor. 7. Goed.                                                           Bene swak. Loop nie.           Woord nog meer sal oop…

Alive in Christ – Alive Update November 2013

By Peet Scholz | 3rd November 2013 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende 11/03 Goeie nuus is dat ons, Peet en Anna van lewe in Christus Bediening, ‘n bekostigbare oumawoonstel betrek het  en baie lekker bly. Dat ons albei se gesondheid verbeter, maar ons ook nog worstel met Anna [sinus en nek en ‘n lastige hoesie]; Peet [pyn,  ou  rugkwaal; en veral moegheid en swakheid en…

Alive in Christ – Alive Finansies Okt / Nov 2013

By Peet Scholz | 30th October 2013 | 0 Comments

Alive Finansies Oktober /  November 2013 Ons noem weer asb kortliks:  Soos aksie tans staan, kos dit baie min en ons kom uit met ‘n bydrae van R 500 per maand vir vervoer twee maal per week. Twee instansies dra meeste drukkostes. Ons siekebesoeke aan die pasiënte en berading is gratis. Plasing van Bybels is…

Alive in Christ – Alive Update Okt / Nov 2013

By Peet Scholz | 17th October 2013 | 0 Comments

Alive: Skryf planne – Okt/Nov 2013. •Agter Peet lê jare se kennis en ervarings en gebeure wat nog roep om neergepen te word. •Veral die afgelope 10 jaar se studies oor vergifnis moet liefs nie verlore gaan nie. Ander sake word aangesny. •Daar gaan min dae om wat ek nie effektief hard hieraan werk nie.…

Alive in Christ – Alive Finansies

By Peet Scholz | 16th September 2013 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Kortliks:  Soos aksie tans staan, kos dit baie min en ons kom uit met ‘n bydrae van R 500 per maand vir tweeweeklikse  vervoer. Twee instansies dra meeste drukkostes. Ons siekebesoeke aan die pasiënte en berading is gratis. Plasing van Bybels is onder beheer. Met R 25 per 83 vertaling Bybel plaas ons…

Alive in Christ – Alive and Skaak

By Peet Scholz | 16th September 2013 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende •Peet speel skaak op gameknot  in die klub Yeshwa Army wat baie goed vaar @ christelike klubs en ook ander.                               •Waarom ek hier is: i.Na heelwat gebed het ek destyds aangesluit. ii.Die gedagte was om bidders en geldelike ondersteuners te werf. Daar is klublede wat vir ons bid. iii.Die skaak te geniet.  …

Alive in Christ – Skryf Planne

By Peet Scholz | 16th September 2013 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende Agter Peet lê jare se kennis en ervarings en gebeure wat nog roep om neergepen te word. •Veral die afgelope 10 jaar se studies oor vergifnis moet liefs nie verlore gaan nie. Ander sake word aangesny. •Daar gaan min dae om wat ek nie effektief hard hieraan werk nie. •Ek het Skrif van…

Alive in Christ – Gebedslys

By Peet Scholz | 30th March 2013 | 0 Comments

Liewe Gebedsvriende   Met veranderings op vorige gebedsbrief ‘n vriendelike versoek om asb ook met die nuwe lys steeds ernstig met ons saam te bid asb.   Die nood tov TB is steeds geweldig in alle opsigte. U het saam met ons onlangs op TV verneem hoe groot: Meeste afsterftes in RSA is agv TB.…

Alive in Christ – Tussen Blitz – Aanvulling van Gebedslys

By Peet Scholz | 21st September 2012 | 0 Comments

Hanteer asb as volg: a. Bid asb vir die so 350 mense wat in 10 maande deur  ons by Brewelskloof Hospitaal geestelik bearbei is; pleit saam vir wasdom op die werk; b. vir 70 pasiënte wat nou bedien word; c. Vir aantal persone  hieronder wat jy kans sien om voor te bid asb. Dankie. Finansies:…

Alive in Christ – Blitz 7 – Gebeds Oproep

By Peet Scholz | 5th September 2012 | 0 Comments

Van Alive in Christ Ministries.  Peet En Anna Scholtz  se pastorale bediening by  Brewelskloof Tuberkulose Hospitaal[BKH], Worcester, Wes-Kaap. Skrif: Rigt 6: 14: “Gaan met die krag wat jy het en gaan red…” Spr 24: 11: “Red die wat na die dood gesleep word……..” Jer 1: 17   : “Maak klaar, staan op, sê vir hulle alles…

Alive in Christ – Blitz 5

By Peet Scholz | 22nd August 2012 | 0 Comments

Net ‘n kort groet! – liewe mede-bidders. Die lewe is nooit maklik nie –  “die uitnemendste is moeite en verdriet”.Tog nooit sonder vrede en blydskap, geloof en hoop en moed nie. Peet en Anna ken swaarkry – veral na ons albei ons kleinkindertyd as bederfjare beleef het. Albei jongstes. Albei met middeljarige ouers. Maar toe…

Oproep op Gemeentes

By Peet Scholz | 28th June 2012 | 0 Comments

Oproep op gemeentes Deur Alive in Christ Ministries Gestig  November 2011 deur ds Peet & mev Anna Scholtz [emeritus egpaar] Tans lidmate van die NG Gemeente Worcester – Noord In belang van die Brewelskloof Hospitaal [BKH] vir Tuberkulose Pasiënte, Worcester, langs NGK Audenberg & naby Botaniese Tuin Ons web www.aliveinchrist.co.za spel verdere besonderhede oor ons…

Opsomming van “Leer om te bid”, van Dr KP Yohannan

By Peet Scholz | 28th June 2012 | 0 Comments

Opsomming van “Leer om te bid”, van Dr KP Yohannan skrywer en hoof van Gospel for Asia. Daarna: Opmerkings en praktiese toepassings na opsomming                                                         deur ds Peet Scholtz van Alive in Christ Ministries.  Blaai na p 7 & vluglees asb. Bereikbaar op:  Selfoon 083 400 83 67                          Epos pppscholtz@telkomsa.net                          Web www.aliveinchrist.co.za Die “praktiese…

Die Landsbelofte, FB Meyer

By Peet Scholz | 28th June 2012 | 0 Comments

Ontvang van Mervyn van Yeshwa Army van Gameknot in Engels. Vertaal deur Peet Scholtz van Alive in Christ Ministries in Afrikaans. A.Begeer jy die landsbelofte,       die rus,       die oorwinning,       die heilige opwinding       en vreugde?       Waar jy mag sit  onder die wingerdstok & die vyeboom        sonder dat iets jou bedreig?…

Appointment at Brewelskloof Hospital with your God

By Peet Scholz | 22nd June 2012 | 0 Comments

Day One You have heard that you have “TB”. You are lame with the shock off it:  Isn’t this a death sentence! It is bacteria in your body that can kill you. But then you get good news with the bad news:  Come to the Tuberculosis Hospital in Worcester and become healthy again.  You are…

Afspraak in Brewelskloof Hospitaal met Jou God

By Peet Scholz | 21st June 2012 | 0 Comments

Dag Een Jy het gehoor jy het “TB”. Jy het jou dalk boeglam geskrik: Dis mos dood-sake! Dis ‘n kiem in jou lyf wat jou wil doodmaak.. Maar toe kry jy goeie nuus by die slegte nuus: Kom na die Tuberkulose Hospitaal op Worcester en word gesond. Jy is soos ‘n goeie sokkerspeler. Goeie balle…

Blitz Alive 4 – Afrikaans

By Peet Scholz | 21st June 2012 | 0 Comments

Wees gegroet in die wonderlike Naam van die Here Jesus hier by Alive in Christ Ministries! In maand sewe word ons lidmate van die NG Kerk Audenberg; ingeskakel by gebedsgroep wat met seën bid vir BK;. En Audenberg meer betrokke raak by BKH. Loof die Here! BKH hou nou ‘n eie kerkdiens mbv van paneel…

Alive in Christ – Gebedslys

By Peet Scholz | 13th June 2012 | 0 Comments

Liewe Gebedsgenote Die Here is goed vir Alive ni Christ Ministries / Lewe in Christus Bedieninge en ‘n stewige aantal gelowiges bid vir die werk wat nou sy 2 de jaar betree het. Dink asb hier aan: i. Peet en Anna wy hulle ook hierdie kalenderjaar aan die Here    om TB-lyers 2 dae per…

Blitz Alive 4 – English

By Peet Scholz | 13th June 2012 | 0 Comments

Greetings to you in the wonderful name of Jesus Christ here at Alive in Christ Ministries! In Month seven we are still, through the mercy of God, active.  We have been confirmed as members of the Dutch Reformed Church, Audenberg Congregation in Worcester.  We are active in a prayer meeting of seven.  Please bless us…

Blitz Alive 3

By Peet Scholz | 14th May 2012 | 0 Comments

Van Alive in Christ Ministries In belang van Brewelskloof Hospitaal, Worcester www.aliveinchrist.co.za   sf 083 400 83 67 epos: pppscholtz@telkomsa.net Wees asb gegroet vriende en familie en geloofsgenote, In die Naam van die Here Jesus, Wat al ons sondes vergewe het En ons ‘n oorwinningslied uit genade laat sing! ‘n Man stap-sukkel ‘n styl berg uit.…

Alive in Christ – Blitz 10

By Peet Scholz | 14th May 2012 | 0 Comments

Ja, die jaar staan al op dag 11 van die 365 dae van 2012. Die rustyd het my en Anna baie goed gedoen. Dis goed as gelowiges ook hulle swakker oomblikke met mekaar deel. Eintlik daar kom om te erken hulle is elke oomblik swak en afhanklik van God. Die gespog en slim wees en…

About Anna Scholtz

By Peet Scholz | 23rd February 2012 | 0 Comments

I come from a Christian, Protestant Dutch Reformed family. At the age of 22 I became a reborn Christian, I learnt to understand spiritual growth and sanctification well, and the victory life of the cross. A big day in a friend’s and my life was when the Lord filled us with the Holy Spirit, and…

About Peet Scholtz

By Peet Scholz | 23rd February 2012 | 0 Comments

Peet witnesses about his life and relationship with the Lord: I come from a Christian family, protestant Dutch Reformed. We went to church regularly and had family worship. Nobody experienced a personal relationship with the Lord Jesus. In the mid 1950’s my parents and I and a couple of our family did indeed accepted the…

Alive in Christ – Blitz 9

By Peet Scholz | 23rd February 2012 | 0 Comments

Op ‘n besonderse manier vervul God ons harte vanmiddag met dankbaarheid! Peet speel mos skaak op Gameknot, met sy miljoen lede wêreldwyd. Hier ook lid van christelike klub in GK Yeshwa, so 90 lede.Ons speel skaak en deel baie dinge oor die Here en sy Woord. Van hulle bid ook vir Alive in Christ Ministries/Lewe…